Pandora se boks
Na 'n tragedie wat die Kruger-gesin beleef, trek Olga saam met haar suster, Annelie, en hul pa, A.P., na 'n plattelandse dorpie. Hier moet hulle aanpas in 'n nuwe omgewing waar hul pa 'n skoolhoof is
Print Book, Afrikaans, 2009
Tafelberg, Kaapstad, 2009